You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.
After the runaway success of his Afrikaans memoir, Hoerkind, the contrarian journalist and writer Herman Lategan translated and updated his eventful life story to include material that did not appear in the original book. Herman was conceived illegitimately one warm February night in 1964 in a boarding house in Cape Town. From an early age, he felt disposable, passed from one pair of unstable adult hands to the next, even ending up in an orphanage for a while. At thirteen he was caught in the web of a cunning paedophile, a well-known Afrikaans newspaperman. Shortly after his eighteenth birthday, when his abuser had finished with him, Herman was unceremoniously dumped at the door of his alcoh...
After the runaway success of his Afrikaans memoir, Hoerkind, the contrarian journalist and writer Herman Lategan translated and updated his eventful life story, with no holds barred. Herman was conceived illegitimately one warm February night in 1964 in a boarding house in Cape Town. From an early age, he felt disposable, passed from one pair of unstable adult hands to the next, even ending up in an orphanage for a while. At thirteen he was caught in the web of a cunning paedophile, a well-known Afrikaans newspaperman. Shortly after his eighteenth birthday, when his abuser finished with him, Herman was unceremoniously dumped at the door of his alcoholic father. Conscription into the army and...
None
Omstandighede dwing Monica om onder Herman Lategan se beskerming te staan. Sy keer egter verbete dat die Lategans haar klein Ruben as erfgenaam vir hul familiedinastie inpalm. Maar kan sy langer haar gevoelens vir Herman keer?
Parool / Parole is ’n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek. Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as ’n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van ’n apartheid-polisiesta...
In Troep! vertel meer as ’n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel – en ook herinneringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie. Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uitsonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal ’n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra – dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.
Koos Kombuis se veelsydigheid ken geen perke nie. In ’n loopbaan van meer as drie dekades het die gewilde en dikwels omstrede kopdoekdraer hom gevestig as skrywer en sanger wie se invloed ver strek. Terselfdertyd het hy hom onderskei as sosiale en politieke kommentator van formaat. Ver in die wêreld, sushi! is Kombuis se vyfde rubrieke bundel en bevat opiniestukke wat verskyn het in gedrukte en aanlyn-publikasies soos Rapport, De Kat, Taalgenoot, Distrikspos, LitNet en Netwerk24. Met sy kenmerkende satiriese blik spreek Kombuis hom uit oor ’n verskeidenheid onderwerpe: die stommiteite van politici, streke van kinders in openbare plekke, die misterie wat instellings soos die Poskantoor e...
None
None