Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

Born to Win
  • Language: en
  • Pages: 216

Born to Win

After Louis Brittz and his family became the victims of an armed robbery, abduction, death threats and rape, they experienced how, in Louis’s words, ‘By God’s grace we could walk out of that experience without any harm to our soul and spirit.’ They have experienced immediate wholeness and healing and people thought that they were either lying or possessed some kind of superpower. But Louis has realised that God had been teaching them for years to live according to certain principles. This, together with God’s presence, enabled them to deal with what had happened in such a remarkable way. Out of this experience Born to Win was born. We are born to win and everyone – from the most ...

Wat Wenners Weet
  • Language: af
  • Pages: 216

Wat Wenners Weet

Nadat Louis Brittz en sy gesin in Februarie 2010 die slagoffers van ’n gewapende roof, ontvoering, doodsdreigemente en verkragting was, het hulle beleef hoedat hulle, in Louis se woorde, ‘deur die Here se genade sonder littekens aan ons siele of gees daaruit gestap het.’ Hulle was amper onmiddellik heel en mense het gedink dat hulle óf jok, óf superkragte van een of ander aard het. Maar Louis het besef dat God jare lank al besig was om hulle te leer om volgens sekere beginsels te lewe. Dit, saam met Sy krag en teenwoordigheid, het hulle in staat gestel om hierdie traumatiese ervaring volkome te verwerk. Vanuit hierdie ervaring is Wat wenners weet gebore. Ons is gebore om wenners te w...

Servamus
  • Language: en
  • Pages: 1150

Servamus

  • Type: Book
  • -
  • Published: 2003
  • -
  • Publisher: Unknown

None

Movies, Moguls, Mavericks
  • Language: en
  • Pages: 816

Movies, Moguls, Mavericks

  • Type: Book
  • -
  • Published: 1992
  • -
  • Publisher: Unknown

None

Government Gazette
  • Language: en
  • Pages: 868

Government Gazette

  • Type: Book
  • -
  • Published: 1960
  • -
  • Publisher: Unknown

None

Dieper (eBoek)
  • Language: af
  • Pages: 229

Dieper (eBoek)

Dieper gaan oor die ontdekking dat ons gemaak is om God te aanbid. Dis vir mense wat worstel met die vraag oor hoe om ’n ‘ware aanbidder’ kan wees. Dis vir hulle wat wonder hoe hulle op hul eie unieke manier God met oorgawe kan aanbid. Dis vir dié wat al vir jare skuldig voel omdat hulle nie altyd weet hoe om die Here te aanbid nie, vir dié wat ongemaklik staan en rondkyk as ander rondom hulle Hom klaarblyklik met soveel passie aanbid. Retief nooi jou na ’n kykie in sy eie worsteling en soeke na God se teenwoordigheid. Hy gee nie voor om kitsantwoorde te verskaf nie, maar vanuit sy passie om ’n ‘ware aanbidder’ te wees, wil hy gelowiges begelei om God in alle areas van hul le...

Oorgegee
  • Language: af
  • Pages: 224

Oorgegee

‘Dit was Junie 1997 – my matriekjaar. Ek het drie jaar vantevore my lewe aan die Here oorgegee en my lewe het dras­ties verander.’ Só begin Retief Burger, gewilde liedjieskrywer en sanger se boek, Oorgegee. Hy vertel hoe hy tydens ’n konferensie vir jong mense geworstel het met wat die Here van hom wil hê. Wat die Here vir hom gesê het, was: ‘Retief, ek wil net hoor hoe jy sê jy is lief vir my. Sal jy dit vir my sê?’ Dít het sy lewe verander. Vir die eerste keer het hy verstaan dat die Koning van die heelal sy liefde wou hê. Sy eenvoudige liefde. En daar het Retief se reis van oorgee begin. Retief nooi jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Hy wil jou aanspoor om luidkeels tot eer van die Here te leef. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander. Om hierdie boek nog spesialer te maak, kry lesers ’n beperkte uitgawe CD saam met die boek.

101 dagstukke vir tieners (eBoek)
  • Language: af
  • Pages: 210

101 dagstukke vir tieners (eBoek)

Daar is min boeke in die Bybel so aangrypend soos die Psalms. Tieners kan nou op ’n wonderlike reis van 101 dae deur die Psalms vertrek met Johan Smith se nuwe dagboek oor hierdie spesiale Bybelboek. 101 DAGSTUKKE VIR TIENERS is spesifiek op tieners gemik en bestaan uit ’n Skrifgedeelte uit DIE BOODSKAP, ’n oordenking, inspirerende aanhaling en ’n gebed vir elke dag. ’n Wye verskeidenheid temas lei tieners in hul daaglikse wandel: Kies jou vriende reg, lof aan God, God is altyd daar om jou te help, hoop, vergifnis, dankbaarheid, vind jou vreugde in God en tel jou woorde. Aan die einde van die boek is daar ook plek vir die tiener om sy of haar eie lofpsalm te skryf. Elke tiener sal hierdie dagboek geniet en kan weet dat die Here hulle spesiaal liefhet.

The Education Gazette of the Province of the Cape of Good Hope
  • Language: en
  • Pages: 588
Türkiye'de misyonerlik
  • Language: tr
  • Pages: 436

Türkiye'de misyonerlik

  • Type: Book
  • -
  • Published: 2005
  • -
  • Publisher: Unknown

Missions; Turkey; criticism and history.