Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

The Lion Tamer’s Assistant
  • Language: en
  • Pages: 124

The Lion Tamer’s Assistant

Nothing exciting ever happens in the town of Kraaipan. Especially not to Martjie, who lives on a farm nearby. But when Bertus Botha dares Martjie to climb on the Mafikeng train and peep inside one of the crates to see what’s inside, it’s the beginning of a huge adventure. Martjie ends up in one of the carriages – with a circus lion! Soon, she gets to know the circus owners, Mister and Madam Pagel, and the other performers at the famous Pagel’s Circus. Mister Pagel is the world’s strongest man and sticks his head inside the lion’s jaws during every performance. Madame Pagel drives to the bank with a lion sitting next to her in the car. And plain old Martjie knows her life will never be the same again. This exciting novel is loosely based on the history of the Pagel Circus, which was known in every South African city and town in the previous century. A wonderful story full of action, adventure ... and the timeless magic of circus life.

Study Guide: Apocalypse at the end of the street
  • Language: en
  • Pages: 192

Study Guide: Apocalypse at the end of the street

The study guide is an extension of the anthology compiled especially for the literature project of term 3 in the high school. The terminology of each genre is discussed, there are questions and answers, vocabulary games, analysis of the texts and different assignments of the literature task. With al the genres on hand, teachers can use the compilation and guide throughout the year. Everything was done according to the requirements of CAPS.

Apocalypse at the end of the street
  • Language: en
  • Pages: 150

Apocalypse at the end of the street

’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Glam-divas Omnibus
  • Language: af
  • Pages: 515

Glam-divas Omnibus

Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: ’n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit ’n vervelige oomblik nie. Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus.

Jou kind en verlies
  • Language: af
  • Pages: 164

Jou kind en verlies

’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog ’n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou. Die dood van hetsy ’n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander ’n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf. Kinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en ’n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys ’n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes ’n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk.

Glam-divas 1: Talia
  • Language: af
  • Pages: 163

Glam-divas 1: Talia

’n Funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Talia, Didi en Linka besluit dit is presies wat die skool nodig het.

FET Ink en ander verhale
  • Language: af
  • Pages: 230

FET Ink en ander verhale

Die 25 verhale in hierdie opwindende bloemlesing is spesiaal uitgesoek om tot moderne jongmense se leef-, taal- en ervaringswêreld te spreek. Daar is romantiese stories, liegstories en lagstories, stories wat jou sal laat naels kou, en ernstiger verhale om jou uit te daag en jou te laat nadink. Hierdie lekkerleesbundel bevat verhale deur van die bekendste en mees bekroonde Afrikaanse skrywers asook ’n handvol opwindende nuwe stemme, insluitend: Johan Bakkes, Chris Barnard, Willemien Brümmer, Christo Davids, E.K.M. Dido, Carina Diedericks, Nelia Engelbrecht, Willem Fransman, Maya Fowler, J.M. Gilfillan, Erns Grundling, P.J. Haasbroek, Jaco Jacobs, Elsa Joubert, Wendy Maartens, Elias P. Nel, Modikwagae Joseph Pholo, Riana Scheepers, Solet Scheeres, Braam van der Vyer, Jan van Tonder, Paul C. Venter, Fanie Viljoen en George Weideman.

Die Leeutemmer se Assistant
  • Language: af
  • Pages: 130

Die Leeutemmer se Assistant

Martjie beland saam met ’n leeu in een van die Pagel-sirkus se treintrokke – en nadat sy die mense van die sirkus leer ken, weet sy dat haar lewe nooit weer dieselfde sal wees nie. Hierdie aangrypende, aksiebelaaide verhaal is losweg op die geskiedenis van die beroemde Pagel-sirkus geskoei.

Studiegids: Blinkertjies in Pa se baard (1ste druk)
  • Language: af
  • Pages: 145

Studiegids: Blinkertjies in Pa se baard (1ste druk)

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

Glam-divas 3: Lienka
  • Language: af
  • Pages: 175

Glam-divas 3: Lienka

Daar is iets aan die gang in ons huis en ek wens ek het geweet wat dit is. My pa en ma sluip nou al die hele vakansie hier rond soos twee stout kinders wat iets vreeslik aangevang het. Elke keer as hulle so skuldig na my kant toe kyk, voel ek hoe die spanning opbou.