Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

Wederomliefde
  • Language: af
  • Pages: 200

Wederomliefde

Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Met mening. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Gou besef sy sy’s lankal nie meer in beheer nie. Beredeneerdheid het in vlamme opgegaan. Passie het oorgeneem. Dis Hugo du Randt wat die sensuele vrou in haar laat ontwaak. Wat Sianka laat besef sy’s eerder ’n tjoklitkmaker as ’n advokaat. Sy wil nie deel van die liefdesage oor drie geslagte heen wees nie, maar hulle ís die jongste slagoffers in ’n geskiedenis vol intrige en verwerping.

Liefdespalet
  • Language: af
  • Pages: 266

Liefdespalet

Liefdespalet: twee van Dirna Ackermann se gewildste romanses in een bundel. Onwaarskynlike minnaar Vyf jaar gelede is Henk Beaumann weg, kwaad vir Bianca. En nou is hy terug ... met ’n beeldskone verloofde. Hierdie Henk krap haar om – soos geen ander man nog ooit kon regkry nie. Onvervulde passie Op Swakopmund word die ooreiste operadiva Anshua du Pré weer Ansa du Preez. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy agterkom haar huisbaas is ’n fotojoernalis. Want sy haat die pers.

Splinternag
  • Language: af
  • Pages: 170

Splinternag

Zilke is verloof aan ’n aantreklike en skatryk wynplaaserfgenaam en hy kan nie wag vir hulle troue nie. Maar waarom sien sý nie uit na die troue nie? Het dit met die nuwe wynmaker te doen?

Liefdestango
  • Language: af
  • Pages: 144

Liefdestango

Dané se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dané móét weet wat die beletsel op hulle liefde dan is.

Kampvuur-konfetti
  • Language: af
  • Pages: 127

Kampvuur-konfetti

Lienka en Rudolph Baxter se liefdesgeluk was intens, maar kortstondig. Daarvoor het sy ma gesorg. Die een met die sê op die dorp en die tjekboek in die hand. Nou, ná byna agt jaar, het Lienka as kunstenares van toenemende faam, vir haar en haar kind ’n lewe gebou. Danksy Franco Fratelli en mamma Francesca. Tot haar stiefpa sterf, sy gedwing word om terug te keer na Koorsboomlaagte, agterkom sy is sy erfgenaam en Rudolph uit die bloute opdaag. En nou, ná sewe jaar, ’n aandeel wil hê in die lewe van sy seun, wat dink sy pa is voor sy geboorte al oorlede.

Ongewenste buurman
  • Language: af
  • Pages: 200

Ongewenste buurman

Drie mans het gesê Johandi sal nie man kry nie. Kean McFadden ook. En nou bou sy vir hom, haar enigste liefde, ’n praghuis, breek sy skanse bietjies-bietjies af. Hy weet sy’s volbloedvrou, maar dít glo Johandi nie.

Onvervulde passie
  • Language: af
  • Pages: 121

Onvervulde passie

Ooreiste operadiva Anshua du Pré vlug Swakopmund toe om gesond te word. Maar haar vrede is daarmee heen toe sy besef haar huisbaas, Coe Stern, is ’n fotojoernalis, vir haar een van die vyand.

Kaapse bibliotekaris
  • Language: en
  • Pages: 354

Kaapse bibliotekaris

  • Type: Book
  • -
  • Published: 2014
  • -
  • Publisher: Unknown

Issues for Nov. 1957- include section: Accessions. Aanwinste, Sept. 1957-

Lentelied
  • Language: af
  • Pages: 240

Lentelied

Dirna Ackermann het al meer as 12 boeke geskryf. Lentelied is ’n heruitgawe van twee van haar gewildste romanses. Vrydagmeisie Platsak land Chiara, enigste kind van ’n stinkryk pa, op ’n Klein-Karoo-wildreservaat. Self aangestel en incognito. Want sy moet dringend geld verdien. Die eienaar van die wildplaas is Darian O’Connor, haar amperverloofde se stiefouboet. Patriarg van die familie. Die een wat sê spring en almal vra hoe hoog. Wederomliefde Sianka het skaars haar voete op Bosbaai gesit, of haar lewe word op sy kop gekeer. Nie net die ingewikkelde familievete nie, maar veral Hugo Durandt kalwe aan haar netjies beplande bestaan. Alles wat sy tot dusver geglo het, tuimel ineen. Gou besef sy sy’s lankal nie meer in beheer nie.

Die Perfekte oplossing
  • Language: af
  • Pages: 161

Die Perfekte oplossing

Talani kry werk as ’n nanny om afstand tussen haar en haar verloofde te kry. Dit is egter die oulike seunskind se pa wat sy net nie uit haar gedagtes kan kry nie.