Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

GESKENKE VIR SALOMIE
  • Language: en
  • Pages: 105

GESKENKE VIR SALOMIE

Die verhaal speel af in Pompei, 79 n.C. Dieselfde jaar waarin die dorp deur die vulkaan Vesuvius oorval en begrawe is. Salomie voel vasgekeer deur haar huislike omstandighede en met behulp van haar vriendin, Ciska, ontdek sy die geskenke van God. Deur verskeie terugslae leer sy die waarde van elke geskenk ken, en bou sy ‘n persoonlike verhouding met Jesus, haar Verlosser, en Heilige Gees, haar Helper. Salomie, wat vrede beteken, is simbolies van die bruid van Jesus. Kyk uit na die volgende boek in die reeks, Salomie ontdek Vader.

’n Man op sig
  • Language: af
  • Pages: 133

’n Man op sig

Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man nie.

Sterrereën
  • Language: af
  • Pages: 199

Sterrereën

Sewe jaar dra sy die geheim wat net sy en Lourens ken. Nou’s hy begrawe, en kom Markus van Greunen ná al die jare terug. Andrea moet haar geheim hou, ook keer dat Markus haar nie weer oorrompel nie.

Vegters
  • Language: af
  • Pages: 389

Vegters

Vegters ondersoek die vriendskap tussen Markus en Rada - twee jong mans wat saam grootgeword het in die Gamtoosrivier vallei in die Oos-Kaap. Hulle geskiedenis strek vanaf Afghanistan na die Dusi-rivier.

Die spel van liefde
  • Language: af
  • Pages: 164

Die spel van liefde

Tot Izette se ontsteltenis is die nuwe, sexy prokureur niemand anders as haar eksman nie. Gelukkige is haar gevoelens vir Markus iets van die verlede, maar sy soene saai steeds verwoesting in haar hart.

Leisels na liefde
  • Language: af
  • Pages: 159

Leisels na liefde

Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets soos liefde in sy binneste.

Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek)
  • Language: af
  • Pages: 2881

Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek)

DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR is ’n projek deur kenners van die Ou en Nuwe Testament. Met die NUWE LEWENDE VERTALING as grondslag is hierdie boek geskryf in maklik leesbare, eietydse taal sonder ingewikkelde redenasies en terminologie. Die bundel is ’n bekostigbare kommentaar van die NUWE LEWENDE VERTALING vir predikante, studente en ernstige Bybellesers. Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die betekenis daarvan vir vandag. DIE BYBELLENNIUM – ’N EENVOLUMEKOMMENTAAR ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die Bybel vandag nog vir ons wil sê.

Liefste verleidster
  • Language: af
  • Pages: 163

Liefste verleidster

Annette raak verlief op haar ridder-bestuurder-fotograaf. Maar markus het vroeg-vroeg al geleer dat hy op niemand kan staatmaak nie en sy emosies is stewig verskans agter ’n ondeurdringbare muur. Wat moet Annette doen om by sy hart uit te kom?

Klasgids Februarie 2015 Laerskool
  • Language: af
  • Pages: 68

Klasgids Februarie 2015 Laerskool

Klasgids is al meer as 50 jaar lank die Afrikaansonderwyser (Afrikaans huistaal en eerste addisionele taal) se regterhand in die klaskamer. Die tydskrif verskyn kwartaalliks en bevat onder ander: vraestelle taaloefeninge en –toetse besprekings en vrae oor voorgeskrewe gedigte en kortverhale wenke vir onderwysers en lesers oor allerhande onderwerpe lees wat doen onderwysers wat omgee vir hul leerders en vir Afrikaans!

'n Stem in die wind (eBoek)
  • Language: af
  • Pages: 610

'n Stem in die wind (eBoek)

In ’n eeue oue kultuur skrikwekkend eenders as die hedendaagse moderne Amerika, veg ’n jong slavin om die behoud van die mense en die man wat sy liefhet. Verskeur deur haar liefde vir ’n aantreklike jong edelman probeer sy desperaat aan haar geloof in ’n lewende God vashou; ’n God wat sy glo hulle kan verlos van die verslawende mag van ’n dekadente Rome. Hierdie meesterlike en opwindende roman uit die pen van die gewilde skrywer Francine Rivers is bestem om tot die hart te spreek van elkeen wat dit lees. Die boodskap is een van waarheid en hoop in ’n wêreld vol leuens en wanhoop.