Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

Die nege lewens van Mevrou Smit
  • Language: af
  • Pages: 273

Die nege lewens van Mevrou Smit

Kan sy dit weer doen?Die fantastiese Mevrou Smit is terug! En daar is weer ’n geheimsinnige moord... Gaan die aweregse, hardekwas vrou met die skerp tong weer die moordenaar vastrek? Die nege lewens van Mevrou Smit is die heerlike opvolg op die gewilde Die fantastiese Mevrou Smit, die eerste boek in hierdie nuwe lekkerlees-spanningsreeks.Dié keer hou Aronspoort bruilof en die dorp bewe behoorlik van op-winding. Maar op die troudag verloop niks volgens plan nie. Nie met Mevrou Smit in die omtrek nie...Net voordat die skone bruid kansel toe stap waar haar aanstaande blouoogdokter vir haar wag, slaan dié se eksvrou morsdood in een van die kerkbanke neer. Pandemonium bars los. Was dit moord? En wie sal so ’n verskriklike ding op so ’n heuglike dag doen? Boonop loop die dorp onder ’n reeks boewery deur. Wie of wat skuil agter al hierdie boosheid en wat het dit met Mevrou Smit se eie donker verlede te doen? Sal sy die dorp en haarself kan red?

Portfolio
  • Language: en
  • Pages: 228

Portfolio

  • Type: Book
  • -
  • Published: 2005
  • -
  • Publisher: Unknown

None

Jenita
  • Language: en
  • Pages: 185

Jenita

Jenita is an animated young girl who loves running barefoot through fields of lilac and playing in the beautiful Indian Ocean. She is the queen of her world, even when she blossoms into a slender teenager with knee-length hair. As the novel unfolds, you become one with the soul of South Africa, journeying past patchwork fields of sugar cane or viewing the Indian Ocean, whose untamed waters sparkle in a unique dance. Readers peek into informal settlements, where chubby-cheeked children dance to the beat of Zulu drums or delight in the tantalizing aromas of steaming-hot Indian curries that rise up from the pages. Minor characters like Nani, the betel-nut-chewing granny who is an expert storyte...

Die fantastiese mevrou Smit
  • Language: af
  • Pages: 257

Die fantastiese mevrou Smit

As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die volgende oggend, toe sy by haar nuwe huis instap, wag daar ’n gruvonds op haar kombuisvloer: ’n Vrou se lyk. Was die moordenaar eintlik op soek na háár? Is daar ’n losprys op haar kop? Mevrou Smit is nie ’n lelie wat jy sonder ’n skêr probeer pluk nie. Sy besluit summier sy gaan die moordenaar vastrek, maak nie saak op hoeveel tone sy trap of hoeveel geraamtes sy uit die dorp se kas laat kletter nie. Maar die moordenaar slaan wéér toe en mevrou Smit raak al hoe ongewilder. Nie eens die dokter met die mooi blou oë spring haar skerp tong vry nie. Want sien, sy is ʼn vrou met ʼn donker verlede. As die polisie te lank krap, kom hulle dalk op háár geraamtes af. En dit mag onder géén omstandighede gebeur nie ...

The Admissions Strategist
  • Language: en
  • Pages: 58

The Admissions Strategist

  • Type: Book
  • -
  • Published: 1991
  • -
  • Publisher: Unknown

None

The Education Gazette of the Province of the Cape of Good Hope
  • Language: en
  • Pages: 576
Net ’n mens
  • Language: af
  • Pages: 322

Net ’n mens

Sanet moet ná baie huweliksjare hoor haar man is gay. Sy is vyftig en die lewe lê nog voor. En deel van Willem se verantwoordelikheid ‒ nou ook hare ‒ is ironies genoeg ’n vreemde dogtertjie sonder heenkome.

Routledge Handbook of Tea Tourism
  • Language: en
  • Pages: 454

Routledge Handbook of Tea Tourism

The Routledge Handbook of Tea Tourism provides comprehensive and cutting-edge insights into global tea tourism. With contributions from leading scholars and experts across 19 countries, it demonstrates the interdisciplinary nature and breadth of topics associated with global tea tourism. Tea is deeply connected to tourism through both travel and consumption. For host communities it provides an opportunity for diversification from the production and/or serving of tea while sharing cultural traditions and improving livelihoods. The Handbook is organised into five parts, with an introduction and epilogue, and the first part begins with an overview of historical and contemporary perspectives on ...

BRICS and Climate Change
  • Language: en
  • Pages: 255

BRICS and Climate Change

None

Afrikanerfamilies op trek na ons eie
  • Language: af
  • Pages: 196

Afrikanerfamilies op trek na ons eie

  • Type: Book
  • -
  • Published: 1993
  • -
  • Publisher: Unknown

None