You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.
None
None
None
In PITKOS MET ’N PUNCH gee gewilde skrywer Ewald van Rensburg in 365 dae vir jongmense daaglikse pitkos (dagstukke) met interessante opskrifte soos: Vandag se special (Skrifgedeelte), die hoofmaaltyd (oulike storie), Red Hot Chilli Peppers (iets om jongmense uit te daag) en ’n take-away (ietsie ekstra wat lesers kan gaan oordink). Hy gebruik die vier Evangelies as basis vir elke dag se “maaltyd”. PITKOS MET ’N PUNCH sal jongmense help om te chill en uit te vind wat Jesus van hulle verwag. Ewald van Rensburg bespreek in 365 dagstukke kwessies wat jongmense raak, soos eerlikheid, menseverhoudings, hoe om jou geloof uit te leef, God se liefde vir jou, tweede kanse ... Voeg alles by mekaar en jy vind uit hoe om ’n lewe te leef wat werklik tot God se eer strek. PITKOS MET ’N PUNCH sal jongmense leer dat hulle nou al vir ander ’n stukkie hemel kan bied deur op aarde soos Jesus te leef.
None
Focusing on over two hundred plants, this guide assists the gardener in creating gardens of self-sustaining beauty.