Welcome to our book review site go-pdf.online!

You may have to Search all our reviewed books and magazines, click the sign up button below to create a free account.

Sign up

Courageous Conqueror
  • Language: en
  • Pages: 99

Courageous Conqueror

Based on a true story of a South African girl that fought through life's hardships. Raised in an abusive household Lappop lost her smile when her parents finally divorced. After being ditched her heart hardened and she became a beast. She was repulsed by assault and found herself being rootless, running from the law. Slumbering with the creatures of the night, he winked at her and she knew what was about to happen... With butterflies in her stomach, Lappop put on her armor and faced the world with an unstoppable determination after being rescued, restored and redeemed. She met Fruit and Gifts who taught her the things unseen. This book is raw and very personal, may it encourage you to pick up your sword and fight the good fight!

Moving to the Platteland
  • Language: en
  • Pages: 295

Moving to the Platteland

  • Type: Book
  • -
  • Published: 2018
  • -
  • Publisher: Unknown

None

A Composer in Africa
  • Language: en
  • Pages: 184

A Composer in Africa

Grové was arguably the first composer to incorporate Black African elements into the fabric of his music, venturing far beyond mere couleur locale to forge a creative synthesis of the indigenous and the "Western". His vast oeuvre encompasses every genre, from opera and ballet to chamber music, orchestral works and song. But he is also a fine essayist, and his short fiction has received praise from André P. Brink. This is the first study of its kind to be devoted to a South African composer.

Sy mooiste woorde
  • Language: af
  • Pages: 120

Sy mooiste woorde

Deborah is ’n inkennige boekmens, nogal “koud” . Niel is ’n rockster wat terugkeer verhoog toe en haar vriendskap nodig het. Vir meer sien sy nie kans nie want sy pas regtig glad nie by hom nie.

’n Perfekte paartjie
  • Language: af
  • Pages: 111

’n Perfekte paartjie

Philip Marais is ’n man wat op sy rekenaar kan werk, sy das kan knoop én bevele aan sy ondergeskiktes kan gee met die draai van sy oë ... Maar geld kom eerste in sy lewe en die vrou wat hom wil hê, moet daarmee saamleef.

Absolute Power
  • Language: en
  • Pages: 194

Absolute Power

So what is evil? What makes a person a “villain?” Is it intent to harm…or is it something deeper than that? Each one of the thirteen authors in this amazing collection has taken a completely different approach to answering this question. They have gone above and beyond expressing the idea of evil and supervillainy. They get to the bottom of why villains are the way they are, and what they hope to gain from it. These are dangerous women wielding Absolute Power… and they’ll be glad to let you know exactly why you should fear them.

558 dae (eBoek)
  • Language: af
  • Pages: 524

558 dae (eBoek)

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie. In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 DAE deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry. Dit is ’n ware verhaal van ’n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 DAE. 16 bladsye volkleur-foto’s uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en ’n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.

Eendag is nou
  • Language: af
  • Pages: 314

Eendag is nou

Jacomien is moeg vir haar man. Haar lewe lank wag sy op eendag om gelukkig te wees net om te besef dat eendag nie meer op haar wag nie. Eendag is hier - eendag is nou.

Mirre
  • Language: af
  • Pages: 588

Mirre

Hoe kan Mirre haar man - 'n befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van 'n disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie.

Strandwolf
  • Language: af
  • Pages: 154

Strandwolf

Gaan haar verlede haar inhaal? Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug Tala Robberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewe gesteel het. Sy land met haar vyfjarige seuntjie op ’n stranddorpie, Strandloper, waar sy net alleen gelos wil word. Die jong predikant op die dorp is egter gefassineer deur haar vreemdheid en spiritualiteit, terwyl ’n regte wildewragtig-strandloper haar nuuskierigheid aanwakker en haar hart bokspronge laat maak. Voor sy haar kan keer, is sy stewig gewikkel in almal se wel en weë en haar emosies is ’n warboel. Watter keuse sal sy maak om vir haar en veral haar seun die regte toekoms te verseker? Gaan sy die foute van die verlede herhaal of gaan daardie verlede haar eendag inhaal?